Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Pieter Möller het vroeër gesels met dr. Frikkie Maré, Uitvoerende Hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie en hy verduidelik die huidige uitdagings van die bedryf.
Pieter Möller het onlangs Voermol se veeprodusent van die jaar toekennings bygewoon. Hy gesels met borg FNB se Dawie Maree oor wat die kriteria was asook eknonomiese vooruitsigte vir die landbousektor…
‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging besoek tans Indonesië om nuwe uitvoergebiede te ondersoek. OFM Agri se Pieter Moller het met Dewald Olivier van RMIS gesels by verlede week se Voermol veeprodusent van die jaar toekennings…
Pieter Möller berig oor voedselinflasie in Suid-Afrika.
18 Nov 10PM
1 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.