Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Pieter Möller gesels met die President van die Brangus beestelersgenootskap, Kosie Smith, tydens die genootskap se 40 ste Nasionale produksieveiling in Parys…
Pieter Möller berig oor die uitdagings van misdaad en hoe sake van landelike veiligheid in Sentraal SA tans staan. Vandag is die fokus op die Noord-Kaap.
Inskrywings vir die gewilde Santam Landbou se kuilvoerkompetisie het gesluit, maar Pieter Moller berig oor ander nuwe kategorieë en voormalige wenners.
Pieter Möller berig oor bewaringsnuus, nadat 'n interessante studie oor indringer-spesies uit Australië en die VSA bekend gemaak is.
10 Jul 2025 1AM
1 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.