OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,805 Episodes
180 – 200

SA Suiwel toekennings

Pieter Möller berig oor die SA Suiwel toekennings wat onlangs gedoen is.
5 May 2025 3AM 1 min

Groot kommer in sitrusbedryf

Pieter Möller berig oor groot kommer in die sitrusbedryf, ná onlangse verhogings in uitvoertariewe na die VSA.
2 May 2025 2AM 2 min

Voice of Women competition

Pieter Möller reports on a competition for women in agriculture, called "Voice of Women".
27 Apr 2025 11PM 2 min

Wynfees in die Suid-Kaap

Pieter Möller berig oor 'n wynfees in die Suid-Kaap wat deur produsente daar aangebied word.
25 Apr 2025 12AM 1 min

Hender- en eierprodukte pryse onder loep

Pieter Möller berig vanoggend verder oor die Mededingingskommissie se verslag oor basiese voedselsoorte en vandag kom hoender- en eierprodukte aan die beurt.
14 Apr 2025 11PM 2 min
180 – 200