Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,808 Episodes
100 – 120

Huweliksfokus: Hoe beinvloed spanning jou huwelik?

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou huwelik?”
10 Sep 10AM 4 min

Isabella Burger oor haar stories

Johann Els gesels met Isabella Burger, Retief Burger se vrou, oor haar eerste boek “My Stories,” oor die geboorte van ’n nuwe baba in die familie. Maar die eintlike ster? Die soon-to-be ouboet of ousus!
9 Sep 10AM 14 min

Wynand du Preez - Waar is jou skatte?

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Wees oop vir die Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:2 met die tema: “Wees oop vir Sy Gees.”
4 Sep 11AM 5 min

Kalaharistories: Kyk wat doen ons Here

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kyk…
4 Sep 11AM 6 min

Sam Lowry - Forever Yours

Johann Els kuier met Sam Lowry oor haar boek vir jongmense met die naam “Forever Yours”. Dit is fiksie losweg gebasseer op haar eie getuienis, met verhoudingsreels wat in die storie oorgedra word bv - Liefde gaan nie daaroor om die regte persoon te kry nie, maar om self die…
4 Sep 10AM 9 min

Jannie Pelser - Nuus Insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
3 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus: Luister voordat jy praat

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19
3 Sep 10AM 4 min

Retief Burger - Fondasies - Toring van Babel

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is die eerste een in ‘n nuwe reeks oor ons fondasies in Christus.
2 Sep 11AM 3 min

Angela Joan about the Victory Youth Worship Evening

Johann Els is speaking to Angela Joan, a Highschool Teacher whom the Lord has called to present a FREE Victory Youth Worship Evening at Syringa Park, Avianto Estates, Krugersdorp on the 26th of September
2 Sep 10AM 10 min

Wynand du Preez - God sorg vir ons

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “God sal vir jou sorg.”
2 Sep 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - vrymoedigheid om te vertel

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 1:8 met die tema: “vrymoedigheid om te vertel”.
28 Aug 11AM 4 min

Kalaharistories - Winters van die lewe

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Winters…
28 Aug 11AM 6 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
27 Aug 11AM 5 min

Theri Rossouw's Faith Journey

Johann Els is speaking to Theri Rossouw. She is a dynamite woman of God on a farm near Knysna, who has a whole vision for how to serve and unite her community on a very impressive scale with The Faith Journey.
27 Aug 10AM 10 min

Huweliksfokus - praat om vrede te bring

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Praat om vrede te bring.”
27 Aug 10AM 3 min

Laetitia Botha ken die Here se genesende hand

Johann Els gesels met Laetitia Botha wat as gevolg van ‘n aanval op hulle skool toe sy nog ‘n onderwyser was, vir lank aan erge PTSS gely het, en toe deur die Here bonatuurlik verlos was.
26 Aug 10AM 14 min

Wynand du Preez - die sorge van die lewe

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “Die sorge van die lewe”.
26 Aug 10AM 5 min
100 – 120