Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,617 Episodes
1 – 20

Wynand du Preez - Belasting is sensitief

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Belasting is sensitief” uit Matt 22
17 Jun 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Lewende Offers

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers.
12 Jun 11AM 4 min

Kalaharistories: Slotparagraaf van my lewe

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Slotparagraaf…
12 Jun 11AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
11 Jun 11AM 5 min

Ilse Roux oor 'n Bybelse vas

Wynand Rossouw gesels met skrywer Ilse Roux, oor haar tweede boek, Die Bybelse Vas; iets waaroor kerke nie graag preek nie.
11 Jun 10AM 19 min

Huweliksfokus: Kies om jou huwelik te beskerm

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Ek kies om my huwelik te beskerm.”
11 Jun 10AM 4 min

Retief Burger: Standvastige karakter

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Standvastige karakter dra morele gesag”.
10 Jun 11AM 4 min

Wynand du Preez - Soek ander se belang eerste

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Soek ander se belang eerste” uit Matt 20:20
10 Jun 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Die hoop in Hemelvaart

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die hoop in Hemelvaart”
5 Jun 11AM 5 min

Kalaharistories - Uitgeklas deur Hom

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Uitgeklas…
5 Jun 11AM 7 min

Sanet Deysel op Hartklank

Johann Els gesels met Sanet Deysel, een van die aanbieders op ons nuwe AFrikaanse internet stasie, Radiokansel, Hartklank.
5 Jun 10AM 13 min

Gateway News 4 June

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
4 Jun 11AM 4 min

Righardt Kirsten tel hulle op

Johann Els gesels met Righard Kirsten, een van ons nuwe aanbieders op Radiokansel Hartklank wat so pas geloods is, en ook iemand met sy eie bediening genaamd “Pick Them Up”. Ons leer hom vanmiddag ken.
4 Jun 10AM 12 min

Huweliksfokus: Ek kies om genade te betoon

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om genade met mekaar te he.”
4 Jun 10AM 5 min

Retief Burger oor Dapperheid

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor Gideon en Joshua en oor hulle dapperheid.
3 Jun 11AM 4 min

Theo en Jan-Francis Vorster oor God in siekte

Charles van Onselen gesels met boeties Theo Vorster en Jan-Francis Vorster, oor die gesondheidspad wat hulle onlangs gestap het saam met Jesus. Jan-Francis het al twee brein operasies gehad…
3 Jun 10AM 16 min

Ds Janlu Kuyler - Die Agenda van die Heilige Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor sy tema: Die agenda van die Heilige Gees, nosteeds uit Johannes 14
29 May 11AM 5 min

Kalaharistories - Sharlemaine se soeke

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sharlemaine…
29 May 11AM 6 min
1 – 20