Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,617 Episodes
20 – 40

Gateway News 28 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
28 May 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Die belofte van die Heilige Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die belofte van die Heilige Gees”, weer uit Johannes 14
22 May 11AM 5 min

Kalaharistories: Doek sagte Ore

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doek…
22 May 11AM 6 min

Gateway News 21 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
21 May 11AM 5 min

Mandy Leigh Grobler se kronkelpad na Jesus

Johann Els gesels met Mandy Leigh Grobler oor haar artikel in Lig.co.za met die titel: 11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: ‘My storie is een van genade, genesing en tweede kanse’
21 May 10AM 12 min

Huweliksfokus: Ek kies om jou lief te hê

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om mekaar lief te hê”
21 May 10AM 4 min

Retief Burger oor Morele Gesag

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy begin vandag ‘n nuwe reeks oor Morele Gesag vir ons as Christene.
20 May 11AM 5 min

Wynand du Preez - Jy kan God vertrou met jou onmoontlike

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy kan God vertrou met jou onmoontlike” uit Matt 19.
20 May 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Ontvang die Heilige Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: Ontvang die Heilige Gees, uit Johannes 14
15 May 11AM 5 min

Kalaharistories: Opstandingsbrood

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstandingsbrood”…
15 May 11AM 7 min

Gateway News - 13 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
14 May 11AM 4 min

Marianne Pretorius se Verlosser leef

Johann Els gesels met Marianne Pretorius. Lig tyd skrif het ‘n artikel geplaas waar sy haar getuienis deel oor die Here se genade deur haar siekte.
14 May 10AM 8 min

Huweliksfokus: Kies om genade te betoon

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om genade te betoon.”
14 May 10AM 5 min

Retief Burger: Afgode in ons lewens

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die afgode in ons lewens.
13 May 11AM 6 min

Pierre Spies

Johann Els gesels vandag met Pierre Spies en vang bietjie op met sy lewe, sy gesin, sy bediening en sy pad met Jesus.
13 May 10AM 14 min

Wynand du Preez: Wat mis ek?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat mis ek?” uit Matt 19
13 May 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - God se integriteit aan die kruis

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:29-30 met sy tema: “God se integriteit aan die kruis.”
8 May 11AM 4 min
20 – 40