Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,177 Episodes
1 – 20

Kalaharistories: Duskant niemandsland

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Duskant niemandsland” uit Markus 4:9
19 Nov 10AM 4 min

Willem Botha 'n hart vir Japan

Johann Els gesels met Willem Botes oor sy hart vir Jesus in Japan en ook sy boek wat hy geskryf het, The Miracle is to Walk on the Earth.
19 Nov 9AM 15 min

Gateway News - 18 Nov

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week
18 Nov 10AM 4 min

Vivienne Heath Curating an inner life with God - Prayer

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Curating an inner life with God – focusing today on prayer.”
18 Nov 10AM 2 min

John Dykkamp on finding his identity in Christ

Johann Els is speaking to John Dykkamp. God took him from nothing and carved him into the person that he has become - to finally understand God’s Plan and Purpose for his life.
18 Nov 9AM 12 min

Huweliksfokus: Wees weer nuuskierig oor mekaar

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wees weer nuuskierig oor mekaar.”
18 Nov 9AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - God sien

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 10 met sy tema: “God sien.”
17 Nov 9AM 6 min

Kalaharistories - Koba se moedbreekhek

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Koba se moedbreekhek” uit Rom 8:28.
12 Nov 10AM 8 min

John Ringo Beukes ken God se genade

Johann Els gesels met John Ringo Beukes. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse evangelis en openbare spreker wat veral bekend is daarvoor dat hy sy persoonlike getuiens deel oor hoe hy; deur sy geloof in Jesus Christus, die donker bendelewe en tronkbestaan vaarwel toegeroep het.
12 Nov 9AM 32 min

Vivienne Heath: The Joy of Sabbath keeping

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy of Sabbath keeping.”
11 Nov 10AM 3 min

Huweliksfokus: Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie.”
11 Nov 9AM 4 min

Leon en Amanda Ferreira staan deur alles

Johann Els gesels met Leon Ferreira. Bruis tydskrif het nounet ‘n artikel gedoen oor sy - en sy vrou Amanda, se stryd teen Kanker en hoe dit sy verhouding met die Here geraak het. Hulle is beide nou gesond, so nou wil ons weer met hom opvang en sien hoe…
10 Nov 9AM 13 min

Ds Janlu Kuyler - God die regverdige regter

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 9 met die tema: “God is ‘n regverdige regter.”
10 Nov 9AM 7 min

Wynand du Preez - Versorging van ander

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: "Maak seker jy sorg vir ander" uit Handelinge 6.
5 Nov 10AM 4 min

Kalaharistories: Al agter genade aan

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Al agter genade aan” uit Joh 14:17.
5 Nov 10AM 6 min
1 – 20