Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,858 Episodes
1340 – 1360

Div Louw para-atleet oor Polio

Johann Els gesels met Izak de Villiers Louw (ook bekend as Div Louw). Hy is ‘n 70-jarige polio oorlewende en daar is tans ‘n nuwe bewustheidsdryf vir hierdie siekte, aangesien dit skielik weer aan die toeneem is. Hy vertel ons meer.
1 Jul 2022 4AM 18 min

Izak Tladi testimony

Johann Els is speaking to Izak Tladi about his years in prison. How he met Jesus there and how that changed his life forever.
30 Jun 2022 6AM 12 min

Kalaharistories: Adres in Sukkelstraat

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Adres in Sukkelstraat” uit Jakobus 1:25
29 Jun 2022 12AM 6 min

Charles van Onselen: God-gegryp

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: God-gegryp uit ‭‭ ‭‭JESAJA‬ ‭41:13‬ ‭AFR53‬‬ “Want Ek, die Here jou God, GRYP jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees NIE bevrees nie, Ek HELP jou.”
29 Jun 2022 12AM 2 min

Siphiwe Mdlalose: Count it all joy

South African author, speaker and entrepreneur, Simphiwe Mdlalose uses powerful Bible-based references, to share from his personal experiences as a father, businessman, son and friend. His theme today: Count it all joy from James 1:2-4.
28 Jun 2022 3AM 2 min

Gideon Swart - nuwe genade

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Nuwe genade selfs in onmoontlike omstandighede. KLAAGLIEDERE 3:22-23 AFR53 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut;…
28 Jun 2022 12AM 3 min

Charles van Onselen: Vaderlike Ontferming

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Vaderlike ontferming uit ‭‭PSALMS‬ ‭103:13-14‬ ‭AFR53‬‬ “Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees. Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is,…
27 Jun 2022 4AM 4 min

Gustav Gous: Energie vir die lewe

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Waar kry ek energie vir die lewe?
27 Jun 2022 4AM 10 min

Rolanda le Roux - Voetstoots

Charles van Onselen gesels met ‘n bondeltjie energie met die naam Rolanda le Roux. Sy het so pas haar boek “Voetstoots” vrygestel, en dit het natuurlik ‘n hele getuienis daaragter wat jou baie gaan seën vandag.
27 Jun 2022 3AM 17 min

Alex Mead testimony

Charles van Onselen is speaking to Alex Mead about her journey with the Lord around self forgiveness. A Miracle that did not come easily, but he who the Son sets free is free indeed.
27 Jun 2022 3AM 17 min

Simphiwe Mdlalose: Is anything too hard for the Lord

South African author, speaker and entrepreneur, Simphiwe Mdlalose uses powerful Bible-based references, to share from his personal experiences as a father, businessman, son and friend. His theme today: Is anything too hard for the Lord
21 Jun 2022 12PM 3 min

Magriet Groenewald - Slim op Slimfone

Charles van Onselen gesels met bekroonde Suid-Afrikaanse sosialemediakenner, Magriet Groenewald oor haar raad aan ouers aangaande hulle kinders se slimfone. Praktiese raad wat dalk net kan help in die wêreld waarin ons vandag lewe.
16 Jun 2022 2AM 17 min

Ronéll van Rooyen - Career Expo 2022

Charles van Onselen gesels met Ronéll van Rooyen oor die Loopbaan Expo 2022 wat sy help organiseer om leerders tydens die skoolvakansie bloot te stel aan hule opsies na skool.
15 Jun 2022 12AM 13 min

Charles van Onselen: 70 x 7

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: 70 x7 “Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe? Jesus antwoord hom: Ek sê vir…
15 Jun 2022 12AM 8 min

Kalahariestories: Onwrikbaar en onomwonde

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Onwrikbaar en onomwonde.” Uit Johannes 8:20
9 Jun 2022 12AM 6 min
1340 – 1360