Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,283 Episodes
1 – 20

Rom 1:20 - God openbaar in die Dopluis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Izak de Villiers Louw oor die Dopluis, en hoe soveel…
14 Apr 1AM 6 min

Jaco Strydom - Praat minder doen meer

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Praat minder, doen meer.”
14 Apr 1AM 1 min

Dr Chuck Day - I can stop sinning

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 John 3:5 about how God wants to take away your sin, you can stop sinning.
13 Apr 1AM 4 min

Susan Lombaard - Gekies

Op 18 April 2026 om 09:00 word vroue genooi na ’n besonderse vroueoggend by Monte De Dios in Pretoria – ’n unieke kultuur- en geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Vandag gesels ons met Susan Lombaard uitvoerende hoof van Maroela Media om meer uit te vind oor dié besonderse geleentheid wat…
10 Apr 1AM 9 min

Tracey Elliott - Mrs SA for Jesus

Janine van Niekerk is speaking to Tracey Elliot, a semi finalist in the Mrs SA pageant, who wants to use this platform to honour Jesus with her testimony.
8 Apr 1AM 21 min

Did you Know #8

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
8 Apr 1AM 2 min

Elza Meyer roep 'n miljoen Esters

Janine van Niekerk gesels met Ds Elza Meyer oor die miljoen Esters wat opgeroep word om vir Afrika te vas en te bid en te dien waar die Here hulle geplant het.
2 Apr 2AM 21 min

Bunty is as grateful as they come

Janine van Niekerk is speaking to Bunty about how God's blessings come in the fulness of time, and that when they come, they literally blow you away! His new song is called "thank you".
1 Apr 1AM 19 min

Gillian Fraser - Did you know?

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
1 Apr 1AM 2 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Pappegaaivis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels Mariette Wheeler, ons Marinebioloog oor die koddige Pappegaaivis en sy vreesaanjaende…
31 Mar 1AM 8 min
1 – 20