Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,751 Episodes
1 – 20

Rom 1:20 - God openbaar in die Aurora Borealis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met ruimtefisikus Dr Ruhann Steyn oor sy ervaring met die Aurora…
21 Jan 12AM 10 min

Jaco Strydom - Goeie goed vat geduld

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Goeie goed vat geduld.”
21 Jan 12AM 2 min

Pray for our Schools in SA

Here at the beginning of 2025, let’s pray for our children starting the brand new year in school, primary and high school. Let’s pray for Godly school principals, teachers, for peace and productivity and joy on the school grounds for every child. Even by name…
20 Jan 12AM 16 min

Godsightings

Godsightings – where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
13 Dec 2024 12AM 5 min

Andie Steele Smith - Thanksgiving

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Thanksgiving” from Phil 1:21 and 1 Tim 4:4-5
13 Dec 2024 12AM 4 min

Vivienne Heath celebrates survival

Janine van Niekerk is chatting to Vivienne Heath about her new book, Survive, and about Litenuf and everything wholesome in the Lord.
11 Dec 2024 12AM 17 min

Huweliksfokus: Luister met belangstelling

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Luister met belangstelling.”
11 Dec 2024 12AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Sterrereen

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Dr Ruhann Steyn, Ruimtefisikus en kenner van alle dinge in…
10 Dec 2024 12AM 8 min

Jaco Strydom: Wanneer jy stry

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wanneer jy stry.”
10 Dec 2024 12AM 1 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
9 Dec 2024 12AM 4 min

Dr Chuck Day Deeper Look at Captivity

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Captivity from Psalm 68:18
9 Dec 2024 12AM 5 min

Godsightings

Godsightings – where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
6 Dec 2024 12AM 7 min

Dr Yolanda Pretorius dispuut evolusie

Janine van Niekerk gesels met Dr Yolanda Pretorius (Bioloog, Outeur en Wildbewaarder) daar van Hoedspruit. Sy het haar dun Christenskap verloor a.g.v. evolusie, en toe sy Jesus weer vind, het dit haar haar werk gekos… hier in SA! (answersingenesis.org, creation.com) - 084 604 4440
5 Dec 2024 1AM 21 min

Lynette Beer - Hou Aan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou aan” uit Rut 2:11 - 12
5 Dec 2024 12AM 4 min

Passion coming to SA

Janine van Niekerk is speaking to Chidima and Brett Younker about their coming visit to SA and just getting to know them both better.
4 Dec 2024 12AM 11 min

Huweliksfokus: hoe lyk vrees

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Hoe lyk vrees”.
4 Dec 2024 12AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Antartika

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marinebioloog Mariette Wheeler oor haar hart se punt… Antartika.
3 Dec 2024 12AM 9 min
1 – 20