Moeggesukkel - 'n plek van hoop

Loading player...
Wynand Rossouw gesels vandag met Jacques Papenfus van Moeggesukkel, ’n besondere plek in Centurion wat hoop bied aan mense wat haweloos is en moed vir die lewe verloor het. Moeggesukkel is veel meer as net ’n veilige hawe – dit is ’n plek waar liefde, omgee en menswaardigheid sentraal staan. Hier kry mense weer die geleentheid om hul selfrespek te herontdek, nuwe hoop te vind en met hernude moed en geloof vorentoe te kyk.
16 Nov 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom: Kies Jesus net waar jy is

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kies Jesus net waar jy is”
24 Nov 1AM 1 min