Target Life Oorbruggings-program vir jongmense

Loading player...
Wynand Rossouw gesels met Abel Loedolff oor Target Life - 'n 10 maande Christelike persoonlike ontwikkeling en oorbruggings-program vir jongmense tussen matriek en studies of die werkende wêreld.
17 Nov 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom: Kies Jesus net waar jy is

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kies Jesus net waar jy is”
24 Nov 1AM 1 min