Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,161 Episodes
1140 – 1160

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
21 Apr 2023 1AM 17 min

Jannie en Sanet Jacobs vier die Oorwinnaars

Janine van Niekerk gesels met Jannie en Sanet Jacobs oor die Oorwinnaars in hulle huis van liefde en net hoe totaal en al die Here 'n lewe vasgeval in dwelms kan omdraai. Meer info - 082 566 1862
20 Apr 2023 3AM 21 min

Lynette Beer: Wanneer God deure sluit

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor wanneer God die deure sluit uit Hosea 14:10 en Lukas 18:7 – 8 onder andere…
20 Apr 2023 1AM 4 min

Hermann du Plessis: Challenge 1 - Value Proposition

Hermann du Plessis is a leadership consultant working under “Lead with Intent" and because of the Pitch Your Business focus we have on helping new entrepreneurs in South Africa, he is presenting a 10 week challenge series, starting with your business’ value proposition this week
19 Apr 2023 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Vlermuis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons na die wonder van die Vlermuis! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg is…
18 Apr 2023 1AM 8 min

Jaco Strydom: Erken jou wonde

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Erken jou wonde.”
18 Apr 2023 1AM 1 min

Listeners' messages for the week

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
17 Apr 2023 2AM 5 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
14 Apr 2023 1AM 14 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Opstandingsplant

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee oor die wonder van die Opstandingsplant.
11 Apr 2023 12AM 6 min

Krone Vrouekamp 19 - 21 Mei @ La Wiida Lodge

Janine van Niekerk gesels twee van haar kroon vriendinne, Yolande Loots en Izelle Loots, oor die komende Radiokansel vrouekamp met die tema: Getrouheld tel. Kontak Yolande Steenkamp op kamp@radiokansel.co.za of skakel haar op 083 652 4763
5 Apr 2023 2AM 17 min

Huweliksfokus: Moeite vir jou huwelik is 'n moet

Pns skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Moeite vir jou huwelik is ‘n moet.”
5 Apr 2023 1AM 4 min

Jaco Strydom: 'n moeite werd lewe

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “’n Moeite werd lewe.”
4 Apr 2023 3AM 1 min
1140 – 1160