Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,155 Episodes
1300 – 1320

Dr Tumi: More than enough

Janine van Niekerk is speaking to Dr Tumi. His coming recording, More Than Enough, is already sold out, but we need to catch up with him and his life at the moment.
16 Nov 2022 5AM 17 min

Huweliksfokus: Kom ons maak gereed vir die feestyd

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Kom ons maak gereed vir ‘n wonderlike feestyd.”
15 Nov 2022 11PM 4 min

Jaco Strydom: Is kerk-wees soos Jesus-wees?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Is kerk-wees soos Jesus-wees”?
14 Nov 2022 10PM 1 min

Sermons heard this weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
14 Nov 2022 2AM 19 min

Godsightings for the week

Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
11 Nov 2022 1AM 25 min

Andie Steele-Smith: Pressing on

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, explains how we re-evaluate history for the future with his theme: “Pressing On” from Phil 3:14
10 Nov 2022 1PM 4 min

Lynette Beer: Gehoorsaamheid bring guns

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik aan die hand van Abraham en Isak in Gen 22 hoedat gehoorsaamheid guns bewerkstellig.
8 Nov 2022 11PM 4 min

Tyrone Marinus: Heart & Soul

Janine is speaking to Tyrone Marinus, a PK (pastor’s kid) who has the privilege of making excellent music in a dark world.
8 Nov 2022 11PM 29 min

Huweliksfokus: waardeer mekaar hardop

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “om waardering uit te spreek, is ‘n goeie gewoonte.” Uit 1 Thess 5:11
8 Nov 2022 6AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Neushoringvoël

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach, oor die Neushoringvoël en net hoe interessant…
7 Nov 2022 6AM 7 min

Godsightings for the week

Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
4 Nov 2022 2AM 17 min

David Bergh: Identiteit in Christus maak die lewe

Janine van Niekerk gesels met David Bergh. Tot nou toe het ons nog net sy musiek op Kansel gespeel, maar hy het nou ‘n boek wat hy vrygestel het oor identiteit in Christus, “Victory through Identity”, so ons gesels oor die tema.
3 Nov 2022 3AM 17 min

Somerset West Spiritual Crime Prevention Committee

Janine van Niekerk is speaking to Sergeant Suzan Jantjies and Ps Dane Thomas about the establishment of the Somerset West Spiritual Crime Prevention Committee who works alongside the police to prevent crime in their community.
2 Nov 2022 4AM 21 min

Whats up doktor 087 240 6474

Ons gesels met Dr Anton Prinsloo oor n splinter nuwe app / toepassing wat die lewe baie vir jou behoort te vereenvoudig wanneer dit kom by mediese sorg /voorskrifte en prognoses Die kontak nr vir Whats up dokter is o87 240 6474 om te registreer
1 Nov 2022 2AM 21 min

Romeine 1:20 - God openbaar in jou Retina

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Verpleegspesialis, Izelle Loots, oor die wonder van die Retina en…
1 Nov 2022 12AM 7 min
1300 – 1320