Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,213 Episodes
2160 – 2180

Julita Kok se Jesus trippie

Janine gesels met Julita Kok van Nuelight. Sy het 'n hele trippie saam met Jesus aangepak deur SA en haar grootste les geleer: Jesus se hart vir individue!
10 Feb 2021 2AM 16 min

Eureka Du Plessis n blinde persoon se belewenis van grendelstaat 3

Wynand Rossouw gesels met Eureka Du Plessis van Rustenburg oor haar belewenis van grendelstaat 3 nadat sy 3 jaar gelede blind geword het nadat n gewas op haar brein verwyder is.Wat is die uitdagings wat n blinde persoon in die gesig staar onder die uiterste omstandighede.
9 Feb 2021 2AM 22 min

Sermon Feedback

Then today we are learning from one another in the body of Christ by sharing the message you had received over the weekend. That one point in the sermon that stuck with you and challenged you…
8 Feb 2021 5AM 21 min

GNT interview with Bev Van Rensburg about LONELINESS

Spoke to Bev Van Rensburg on the topic of LONELINESS and the advice the God's Word have. If this is your struggle.You cal also contact her on bev@sats.edu.za and she will email a 21 page study material on the topic to you. Remember there is freedom in Christ from loneliness.
8 Feb 2021 3AM 21 min

Martin Venter getuienis

Vandag het ons 'n heerlike gesprek met een van ons luisteraars, Martin Venter, oor sy getuienis en ook oor hoekom hy sê 2020 was een van die beste jare ooit vir Christenskap in SA!
4 Feb 2021 7AM 20 min

Ester - 'n Nuwe Seisoen

Elza Meyer sê dat hierdie Ester met ‘n vars boodskap nuwe inspirasie belowe vir alle vroue. Selfs dames wat geestelik sterk is, raak soms moeg. Daarom fokus Elza tydens hierdie Ester op drie aksie woorde: Staan op! Styg uit! Staan vas! Die wonder van die internet maak dit so maklik…
1 Feb 2021 6AM 17 min

Prof. Gerrie Bester van EMET

Prof. Gerrie Bester, dekaan van EMET, 'n Akademiese Instansie met SAQA akkreditasie, wat die Bruid van God wil toerus met waarheid. Ons gesels oor sy pad tot by daardie stap en ook oor wat EMET bied. Kontakbesonderhede: www.emetgroup.co.za, info@emetgroup.co.za of skakel 064 751 6218
28 Jan 2021 3AM 23 min

Ernstige gebed by hospitale ten spyte van...

Ps Peter Lottering van die Assemblies of God in Vryburg het beide sy skoonseun en die se broer afgestaan aan Covid 19 die afgelope maand, maar ten spyte daarvan bly hulle (en baie ander) ernstig bid vir ander wat nog verder ly binne in die hospitale in die Kaap.
27 Jan 2021 5AM 19 min

And now he can see!!

Colin Heath from Heath & Wentzel joined Aubrey Becker and Jacqueline Goosen in studio to present Aubrey with the spectacles he needs to be able to do his work as a mechanic so much better! No more headaches and squinting... only the privilege of accurate sight going forward!
20 Jan 2021 5AM 20 min

Om te "GAP"-jaar of nie?

Ons wou weet of hierdie Christelik gefundeerde "Gap"-jare regtig enige verskil maak. Hulle maak groot beloftes, maar help dit regtig? Toe gaan vra ons 'n paar eks-GAP-jariges en ook ouers wiese kinders daardeur is, wat hulle dink.
17 Jan 2021 11AM 15 min

Amelia en Christa verras hulle aanvaller

Janine gesels met twee vriendinne, Christa Barnard en Amelia Vos wat die Shipwreck 5-dag staproete gaan doen het by Port Alfred, maar nooit verwag het hoe skrikwekkend hulle getuienis sou wees na afloop daarvan nie!
10 Dec 2020 10AM 18 min

Jan van Staden se Noagvoël

Jan van Staden is hoof van Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen en baie passievol oor sy werk, sport en ook 'n kranige skrywer. Toe die grendelstaat die skool se normale fondsinsamelings dwars in die wiele ry, ervaar hy hoe die Here hom lei om sy pas voltooide manuskrip in 'n…
9 Dec 2020 6AM 15 min

GNT Wynand onderhoud Happy People online Art auction

Wynand Rossouw gesels met jong opkomende kunstenaar Veronique Lung oor haar kunswerke nr 51 tot 55 en met bekende opera sanger en skilder Christiaan Snyman en sy skildery no 99 en hulle betrokkenheid by die Happy People on line Art Auction
9 Dec 2020 2AM 17 min

Mammas het mekaar nodig

Janine gesels met Charné Cronje van Mammas 24/7 oor die uitdagings wat moeders elke dag moet oorkom en hoe ons mekaar kan help.
3 Dec 2020 5AM 15 min

72 km vir 72 dae op 'n oefenfiets vir The Character Company

Janine gesels met Morné Basson, 'n man wat van vreemde fiksheidsuitdagings hou. Hy is op die oomblik besig om 72 km per dag vir 72 dae op 'n oefenfiets af te lê vir liefdadigheid. Een van sy slagspreuke - Moet nooit eet op 'n leeg maag nie!
2 Dec 2020 4AM 18 min

Die doel agter Visiothon 2020

Ds. Karel Verhoef is die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte van Radiokansel 657AM en Kosie Burger is die Bedryfshoof van Radio Kaapse Kansel 729AM. Hulle is die aangewese persone om ons in te lig oor waaroor ons as stasies dankbaar is en vir watter behoeftes ons Visioton hou.
24 Nov 2020 3AM 15 min

Happy People, Radio Pulpit partnership: Why it matters

Happy People Founder, Portia Motale, spoke to Wynand Rossouw about their partnership with Radio Pulpit - the upcoming online art auction fundraiser. The fundraiser will improve education in South Africa with the "Happy People Taking Smiles to Schools" initiative that kicks off next year.
24 Nov 2020 2AM 17 min
2160 – 2180