Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,375 Episodes
2340 – 2360

Die doel agter Visiothon 2020

Ds. Karel Verhoef is die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte van Radiokansel 657AM en Kosie Burger is die Bedryfshoof van Radio Kaapse Kansel 729AM. Hulle is die aangewese persone om ons in te lig oor waaroor ons as stasies dankbaar is en vir watter behoeftes ons Visioton hou.
24 Nov 2020 3AM 15 min

Happy People, Radio Pulpit partnership: Why it matters

Happy People Founder, Portia Motale, spoke to Wynand Rossouw about their partnership with Radio Pulpit - the upcoming online art auction fundraiser. The fundraiser will improve education in South Africa with the "Happy People Taking Smiles to Schools" initiative that kicks off next year.
24 Nov 2020 2AM 17 min

Sanisock - eenvoudig briljant!

Lezaan De Kock is 'n enterpreneur gebore, maar met die gredelstaat het die Here vir haar 'n deur oopgemaak wat nog nooit so oop was nie. Wees geïnspireer deur haar storie vandag.
23 Nov 2020 11PM 6 min

Joshua Gilbert on Christian Apologetics

1 Peter 3:15 says "But in your hearts revere Christ as Lord. Always be prepared to give an answer to everyone who asks you to give the reason for the hope that you have. But do this with gentleness and respect," - what better scripture could there be to underline…
18 Nov 2020 4AM 16 min

Africa Skills Group

Wynand Rossouw gesels met die Besturende Direkteur van die Africa Skills Group, Elsie Harmse, oor die opleiding wat hulle bied aan jongmense wat klaar is met skool en graag met hulle hande wil werk; voorgenome ambagsmanne en vroue asook opleiding vir die besigheids sektor.
17 Nov 2020 2AM 17 min

Francois van Niekerk - Doing Business with Purpose

Janine gesels met Francois van Niekerk, stigter van die Mergon Groep, oor sy getuienis van hoe die Here onverwags menslike mislukking in globale sukses omskep het. Hy vervat sy lewenslesse in 'n boek met die naam: Doing Business With Purpose.
12 Nov 2020 3AM 21 min

Kroonvriendinne kuier by Radiokansel

Janine gesels met Liese Prinsloo, Yolandé en Izelle Loots (nie verwant nie), almal kroonvriendinne... en ons kuier as Christene rondom die tema: Vuurtorings deur die storm.
5 Nov 2020 7AM 24 min

About Business & Marriage

Janine talks to David Brewer, a Christian businessman, about how he and his family made it through the lockdown knowing that God is sovereign, and more meaningful lessons learnt along the way.
4 Nov 2020 3AM 18 min

Goeie Dinge Gebeur Nog Vandag!

Ons lewe in 'n tyd waar baie mense geweldige uitdagings in die gesig staar en waar goeie nuus skaar is - maar vandag het ons so 'n gebeurtenis om met jou te deel. Ons verras 'n baie kosbare jong dogter met iets wat sy BAIE nodig het, en ons borge…
3 Nov 2020 3AM 22 min

Benut wat jy het vir die koninkryk

Janine gesels met Hansie Coetzee. Hy is 'n besigheidsman wat eenvoudig dit wat die Here in sy hande gesit het, gebruik om bedieninge te ondersteun om die Woord van die Here effektief uit te dra.
29 Oct 2020 4AM 20 min

Ps Raymond Lombard

Janine gesels met Ps Raymond van Lewende Woord Parow oor sy getuienis en sy bediening regoor die wêreld.
28 Oct 2020 4AM 17 min

God van Generasies

Janine gesels met 'n Radiokansel luisteraar, die borrelende Cashandra Britz, oor haar menige getuienisse en die pad wat sy (en haar vorige generasies al) met Jesus stap elke dag.
22 Oct 2020 4AM 18 min

Anna-Marie van Eeden From Switzerland

Anne-Marie van Eeden lives in Switzerland these days and she is still making music in that idyllic place. Her new song this morning is called "Never Forget." and we want to know the story behind the story
21 Oct 2020 6AM 20 min

Radiokansel se Blinknuwe Webtuiste

Wynand gesels met Jean Lung (Groep Bestuurder: Kommunikasie) & Annette van Schalkwyk (Webtuiste Ontwikkelaar) oor wat luisterraars kan verwag van Radiokansel se nuwe webtuiste.
20 Oct 2020 7AM 11 min

Radiokansel se Nuwe Hoof Uitvoerende Beampte

Wynand gesels met Dominee Karel Verhoef, Radiokansel se nuwe Hoof Uitvoerende Beampte. Hy is al meer as twee dekades deel van die Radiokansel familie. In die potgooi deel hy sy visie en meer met ons.
20 Oct 2020 12AM 8 min

'n Susksesvolle Sosiale Media-beïnvloeder

Janine gesels met Johandré Potgieter; 'n Christelike kommunikeerder / social media influencer. Hy inspireer en beinvloed duisendes daagliks via sosiale media. Ons wil weet hoe, hoekom en wat dit vat om daar te kom.
17 Sep 2020 8AM 17 min

Retief Burger en Riana Nel Onderhoud

Retief Burger en Riana Nel se nuwe enkelsnit, Die Seën is besig om oral aangestuur te word, soos mense die boodskap waardeer dat die Here nogsteeds Sy kinders seën, ten spyte van alles. Hulle het ook baie rede om daarvan oortuig te wees soos hulle saamgesels oor beide se nuwe…
20 Aug 2020 10AM 18 min

Hoop tydens die "kanker van korrupsie."

Dis een ding om met korrupsie te deel tydens tye wanneer dit ekonomies goed gaan, maar wanneer die wêreld gedompel is in krises en geld verduidter word wat vir hulp moet gaan raak dit ons harte op 'n ander manier. Egter het Dr. Gustv Gous vir ons hoop tydens die…
12 Aug 2020 6AM 6 min

Reguit antwoorde oor COVID-19 in Suid Afrika

Met die skielike styging in Covid-19 infeksies in Suid Afrika, het Janine by die mediese kundiges gaan hoor presies waar ons staan op die oomblik. Dr. Stefan Smuts, Hoof Mediese Beampte van Mediclinic Suider Afrika gee 'n paar reguit antwoorde.
16 Jul 2020 12AM 19 min
2340 – 2360