Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly
Afrikaans South AfricaSelf-Improvement · ChristianityAuthored by Liese Prinsloo
She completed her LLB and first Masters Degree cum laude at the university of Natal. She obtained her second Masters Degree in Public International Law from Cambridge University. She shares how the Lord opened the way to move to Pretoria, but also in the same breath, sharing being persecuted for…
She has her PhD in Local Government and Constitutional Law. She was the first in her family to get a degree, and she shares her testimony of growing up in two worlds as her parents were of two different race groups. She loves the Lord. Be ready to be inspired.
What a lovely time of fellowship, where Clinton shares his testimony of salvation, how the Lord called him to full time ministry with Campus Crusade for Christ and his love for discipleship.
Depressie is `n siekte van ons tyd wat baie mense affekteer. Carika kom gesels oor haar eie pad, genesing, hoe om die simptome raak te sien, en die raad en hulp wat beslis beskikbaar is.
Carika kom getuig oor haar man se siekte, hoe sy en haar gesin voort moes gaan terwyl hy 60 dae in die hospitaal was. Sy getuig van die HERE se getrouheid en hoe mense prakties SY hande en voete was vir hulle.
Jako was op die rand van die dood met gesondheidsuitdagings, 60 dae in die hospitaal en `n ervaring met engele. Kom luister na Jako se aangrypende verhaal. Ons vier die LEWE saam met hom.
Jackie deel haar getuienis -" living a life of prayer", haar betrokkenheid by Mothers Who Care, en by Revive our Hearts bediening. Prayer does not equip us for the greater work, prayer is the greater work - Oswald Chambers.
Shannon shares her own testimony, and also her calling to work with the next young generation. We also talk about TREE ministry - Transforming the Educational Environment.
Jacques kom deel sy getuienis en sy bediening - Moeggesukkel - wat fokus op God se koninkryk, die wees en die arme. Maak gereed om geinspireer te word.
Jolanda gesels oor haar keuse om tydens `n tiener swangerskap, nie met die beplande aborsie voort te gaan nie. Sy ontmoet die Here letterlik op die hospitaalvloer. Maar dis nie waar haar storie eindig nie. Sy loop `n pad in diepe afhanklikheid van die Here elke dag.
Gert kom getuig oor sy lewe in dwelms, deel van `n roof-bende, en hoe die Here sy lewe radikaal kom omkeer het. Vandag getuig hy oral waar hy kan, hy is betrokke by 2 bybelstudie groepe en preek op uitnodiging in gemeentes.
Bea kom gesels met ons oor haar getuienis, hoe haar pad met Ellel bediening gekruis het, die werk wat hulle doen, en ook die lieflike vroueoggend wat voorle vir die 9de Augustus.
Mandy is `n arbeidsterapeut, wat ook `n LLB graad het. Sy het `n passie vir mense, veral vroue, en fokus ook op emosionele uitbranding en hoe om die gevare te sien.
Kom luister na hierdie intense persoonlike getuienis van Christelle, die effek wat molestasie op haar identiteit en lewe gehad het, en hoe ons Getroue God haar kom genees, bevry en nuwe lewe kom gee het. Prys die Here, ons vier die Lewe.
Johnny getuig oor sy grootword jare, swaarkry, eie planne, en hoe die Here sy lewe omgedop het vir die Koninkryk. Mag hierdie getuienis jou raak en inspireer!
16 Jun
41 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.