Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Ricky Stone verduidelik waarom daar weerstand is teen Shell se seismiese toetse aan die Weskus. Hoe gevaarlik is Omikron, Prog Martie van der Walt gee meer inligting. Prof Andre Duvenhage gesels grondsake ( Art 25).
Dr Angelique Coetzee. voorsitter van die SA mediese Vereniging gesels oor die nuwe variant. Prof Dirk Kotze gee leiding oor politieke vraagstukke en dr Guillaume Smit gesels oor geestesgesondheid
Hansie Roodt en Altus Venables gesels oor hul lied Hoop Oom Polla en dr Thando gesels oor hul ongewone ontmoeting en persoonlike verryking wat daaruit gespruit het.
Perspektief gesels met kenners oor hulle indrukke van die plaaslike verkiesing en Ivor Swartz en Rudie Swanepoel gesels oor die tema "Ons vir jou Suid Afrika."
Prof. Joleen Steyn-Kotze praat oor koalisie vorming en aanverwante sake. Gerhard en Tinka Pelzer vertel van hul ervaring toe hul winkel in Durban onder die onlangse plundery deurgeloop het.
Perspektief gesels met Dr Chris de Kock, Eben Mclaren en Craig Schwabe oor die vraag of die Suid Afrikaanse Polisie opgewasse is om die land se burgers te beskerm.
Prof. Susan Booysen gesels oor die komende plaaslike verkiesing Prof. Dirk Kotze gesels oor die amp van hoofregter en die proses Ds Henry Stopforth gesels oor sy eenmansvertoning
Prof. Dirk Kotze praat oor mnr Zuma en die wapenskandaal en verhoor. Dr. Theuns Eloff gesels verkennend oor SA se moraliteitskrisis. Sithembiso Hhlapho speaks on literacy in South Africa and the work of Nal`ibali
Piet Mouton van PSG praat sy hart uit oor die noodsaak van vaksinering ten einde die ekonomie weer aan die gang te kry. Dr Gustav Gous vertel van sy pad met Covid-19 en sy keuse vir die lewe.
Dr Vic Oelofse, Angelique Coetzee en prof. Hanneli Meyer gesels verkennend oor vaksineer aldan nie. Prof Dirk Kotze gesels oor mnr Zuma se siekte parool en die komende verkiesing.
Perspektief gesels met Prof Hannelie Meyer oor of die Vaksine verplitend gemaak moet word. Prof Jo Ansie van Wyk gesels oor Afghanistan en hoedat gebeure daar ons raak & Kan Hofmeyr gesels oor die Afro-barometer en wantroue in die Suid Afrikaanse konteks.
Perspektief gesels met 'n paneel kenners om antwoorde te gee op kwelvrae oor die inenting. Drs Gerhard Bothma, Chris Malan, Pof. Hennie Stander, Dr Angelique Coetzee & Prof. Marietjie Venter
Natalie Church tells listeners about the work of #ReBuild South Africa Prof. Rothney Tshaka shares his ideas on how South Africa can move forwards. Rev. Rudie Swanepoel joins him from the DRC - This is not who we are - fact or fiction
Prof Dirk Kotze gesels oor die moontlikheid van n kabinetskommeling Dr Angelique Coetzee gesels oor Covid-19 Ds Hendry Tromp van PE gesels oor die plundering van die afgelope dae
28 Jul 2021
46 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.