Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
232 Episodes
20 – 40

Effektiewe Leierskap

Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoemand en Tim du Plessis oor effektiewe leierskap
6 Aug 2025 53 min

'n Onverwagse Wending

Janne Pelser gesels vandag met Frik Potgieter, Prof Fanie Snyman en Braam Hanekom oor die lotgevalle van twee mense, Frik Potgieter en Peter Huxham
30 Jul 2025 53 min

Die Grondwet

In vandag se episode van Perspektief gesels Jannie Pelser en gaste, Christo van der Rheede, Prof Bernard Bekink en Paul Hoffman oor Suid Afrika se Grondwet
16 Jul 2025 51 min

Die Nasionale Dialoog

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Dawie Boonzaaier gesels oor die Nasionale Dialoog
9 Jul 2025 52 min

Die Etiek van oorlogvoering in ons tyd

Jannie Pelser en gaste, Prof. Michelle Nel, Prof. Abel Esterhuizen en Prof. Pieter Duvenage, gesels oor die etiek van oorlogvoering in ons tyd
18 Jun 2025 53 min

'n Wenresep vir Suid Afrika

Jannie Pelser en gaste, Bernard Bekink, Ds Rudie Swanepoel en Dana Snyman oor ons geliefde Suid-Afrika - hoe behou ons goeie moed ten spyte van alles wat in ons land aangaan? Ons benodig 'n wen-resep!
11 Jun 2025 53 min

Die "Trump" faktor

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor
28 May 2025 53 min

Die Midde Ooste...

Jannie Pelser en gaste, Sarah Oosthuizen, Riaan de Villiers en Marthie Momberg gesels oor die Midde Ooste.
21 May 2025 53 min

Suid-Afrika: 'n Land van geleenthede en uitdagings

Jannie Pelser gesels vandag in Perspektief met Dawie Jacobs, Prof Christo van der Rheede en Barend Lagrange oor die tema: Suid Afrika - 'n land van geleenthede en uitdagings of dalk verleenthede?
14 May 2025 49 min

80 jaar na die 2de Wêreld oorlog

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog
7 May 2025 53 min

Vryheidsdag

Jannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Prof. Hein Willemse en Herman Pretorius gesels oor Vryheidsdag
30 Apr 2025 57 min

Die "struggle" lied & haat spraak

Jannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak
2 Apr 2025 54 min
20 – 40