Bewusmakingsveldtoge gelei deur die Garden Route-distriksmunisipaliteit asook die Tuinroete-munisipaliteite, neem vandeesweek, van 13 tot 17 Februarie, aksie teen onwettige storting. Rapporteer onwettige storting by 044 6065143
SA kusgebied as geheel: 1 Wat is die menslike impak vandag en hoe vergelyk dit met steen tydperk toe mense die natuur benut het tot albri se voordeel. 2 WT is die natuur se impak op die kusgebied en op die mens? 3 Plaaslike nuus: *Aardwolf Aalwyndal. *Dooie walvis Hersham…
In-studio guest: Craig Norton - Manager at Apprentice Restaurant at the Francois Ferreira Acadamy. What t eat, taste & listen to tonight 19/12/2022 at De Proeverij Food Pairing Taste & Dine and Live music
LUISTER WEER: Onderhoud met Magda Pretorius oor die opwindende dinge wat gebeur by De Proeverij, geleë by die Francois Ferreira Akademie, R102 Lughawepad, George. Die De Proeverij Musiek- en Smaakervaring skop op 17 Desember af met 'n verskeidenheid smullekker proeë en musiek.
Lucinda Piedt van die Direktoraat Gemeenskapsveiligheid & Antoinette Snyders Assistent Hoof Verkeer & Gemeenskapsveiligheid gesels oa oor die Mosshope Projek.
Hierdie toer is een van ons juweeltjies en word nie verniet die Mooiste Kaap toer genoem nie. Ons besoek Kaapstad en omliggende omgewing…….die Kaapse skiereiland onder ander Kaappunt Natuurreservaat, , ons besoek die gewilde African Penguin kolonie by Boulders Beach, ons leer oor Simonstad, doen ‘n bootvaart na robeiland by…
28 Oct 2022
6 min
260 – 274
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.