Vanoggend op Kus tot Kruin het Fred na 'n paar van die grootste omgewingsuitdagings van ons tyd gekyk. Hy gesels oor die impak van menslike optrede op die natuur en die verantwoordelikheid wat elkeen van ons dra. Onderwerpe wat bespreek is, sluit in: π Trofeejag en die uitwerking daarvan opβ¦
Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: π± Leaf miners π Loopers & semi-loopersβ¦
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. ποΈ Hulle gesels oor: β οΈ Biomassa- en karkasbestuur nΓ‘ rampe π Gevaarlike goedere wat nΓ‘ vloede op ons strande uitspoel π± Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake watβ¦
Wat gebeur tans langs ons kus en elders in Suid-Afrika? π ποΈ Fred bring weer 'n interessante oorsig van die jongste gebeure, nuus en bewaringsake. π Die COGIA-stranding by Midbrak. πΏ Plantesmokkel by Kariega. π¦ Waarom robbe in Kalkbaai so maer is β en wat die oorsake en gevolge daarvanβ¦
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.