GROOTfm 90.5 Sondae Gospel

Sondae Gospel

Gesprekke wat op Sondae deur Jennifer Myburgh (06:00 tot 09:00) en Zander van der Westhuizen (17:00 tot 21:00) tydens die onderskeie Gospel-programme gefasiliteer word.
Sluit ook die maandelikse Bybelreeks (Die Bybel: Gister en Vandag) met Zander en Prof Chris de Wet in.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality
44 Episodes
40 – 44

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 2 - Kersfees

11 Desember 2022 19:00 - 20:00 In hierdie episode kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Vanaand se onderwerp is “Waaroor gaan Kersfees regtig? Ons gesels oor…
13 Dec 2022 32 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 1 - Goedhartigheid

13 November 2022 19:00 - 20:00 In hierdie afskopprogram kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Die onderwerp wat bespreek word hanteer die woord “goedhartigheid” se afkoms…
13 Dec 2022 32 min
40 – 44