Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n…
Op 8 Mei het 'n groep vreemdelinge wat moet brug bou na 'n R1 miljoen skat bymekaar gekom, vandag gesels ons met een van die Deelnemers vanuit die Noordhuis. Rechaux Browne (43) – Besigheidseienaar van die Strand, Wes-Kaap een van die Noord-huis deelnemers Is die ma van agt kinders tussen…
Helen Keller se lewe is verander deur Annie Sullivan, wat haar onderwyser en lewenslange metgesel geword het nadat Keller haar sig en gehoor op 19 maande oud verloor het. Sullivan, self gedeeltelik blind, het unieke "aanraakonderrig"-tegnieke ontwikkel om Keller te help leer, insluitend om woorde op haar handpalm te spel…
Mike & Rouchelle van Die Liftklub op Radio Tygerberg 104FM het met die rolverdeling van The Chosen gesels! Die wêreldwye treffer The Chosen: Last Supper (Seisoen 5) kom binnekort na Suid-Afrika! 🎬🙌 Hierdie kragtige dubbel-episode oor die Heilige Week, wat Jesus se lewe uitbeeld, sal vanaf 10 April 2025 in…
Vir ewig begin vandag. Liftklub gesels met redakteur van Intiem en EkenJy.net, Liezel Van Der Merwe oor huwelike, verhoudings, en die belangrikheid van mekaar elke dag eerste te stel.

THE PASSION MOVEMENT RETURNS TO SOUTH AFRICA IN 2025 PASTOR. AUTHOR. COMMUNICATOR. DOOR HOLDER. Louie Giglio is Pastor of Passion City Church and the Original Visionary of the Passion movement, which exists to call a generation to leverage their lives for the fame of Jesus. Since 1997, Passion Conferences have…
Daar is sommer al vroeg die jaar n paar dinge wat die tonge los het en nie net oorsee nie maar die dinge gebeur hier onder ons neus. "Ons is Trots dat Hoërskool Jan van Riebeeck vanaf 15 Januarie 2025 n selfoon vrye kampus is. "Ons sien daarna uit dat…
“Be the change you want to see in the world”, is the motto she lives by! Heather van Staden n Graad R onderwyser van Irista Primary School, Sarepta, Kuils River wenner van die 2024 Onderwys Toekkenings vir Graad R! Sy is selfversekerd en innoverend in haar benadering, en passievol daaroor…
Mike en Rouchelle gesels met Jannie Putter oor "WAT IS N MAN?"
19 Nov 2024
18 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.