OFM Praatjies Met Pulane

Praatjies Met Pulane

Pulane Nel-Sekepe, 'n liefhebber van mense en hul lewensverhale, begin 'n reis van betekenis en menslikheid in 'n nuwe potgooi wat poog om die ware menswees te vind, in elke geleefde oomblik.
Occasionally Afrikaans South Africa Leisure · Personal Journals
5 Episodes

Truth Thursdays Ep4: Die Rol van Intimiteit in 'n Gelukkige Huwelik

Pulane Nel Sekepe gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 30 jaar in Bloemfontein praktiseer en gespesialiseerd is in verhoudings- en seksterapie. In hierdie gesprek deel Madeleen haar diepgaande kennis oor die belangrikheid van intimiteit in huwelike.
12 Dec 10 min