Radio Pulpit Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê.

Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek na die verhoudings waarin ons as Christene leef. Die Bybel dien as ons kompas, en dit wys ons hoe om meer soos Jesus te word. Die ware maatstaf van ons geloof is hoe ons in verhouding tot mekaar staan.
Weekly English South Africa Christianity · Kids & Family
53 Episodes
1 – 20

The labels we carry

In vandag se program van Verhoudingsdinge, gesels Deon en Karin met Ps Rene Changiuon oor die tema: die etikette wat ons dra / the labels we carry
30 Jun 1 hr 33 min

God gee altyd tweede kanse

Deon en Karin gesels vandag met Clifford en Leonie Boucher oor tweede kanse Deon en Karin gee lering: 4 Emosies wat huwelike skade berokken
23 Jun 1 hr 31 min

Veg vir jou gesin

Deon en Karin gesels vandag met Ruan du Toit oor die tema: veg vir jou gesin Lering: mentorskap
16 Jun 1 hr 30 min

Jy - vrou - is SYNE!

Deon en Karin bring vandag eer aan alle vroue! God het jou nie geroep om alles te wees vir almal nie. Hy het jou geroep om SYNE te wees
12 May 1 hr 27 min

Getuienis: Leon & Jackie Strauss (deel 2)

Getuienis: saam met ons gaste Leon en Jackie Strauss - 'n huwelik wat 3 jaar deur woestynpad geloop het toe die draai kom en vandag getuig hulle van 'n gesonde huwelik. Deon & Karin gee lering: Die gesin van vandag as 'n span met 'n visie en 'n roeping
5 May 1 hr 27 min

Gesinne van vandag

Deon en Karin gesels vanoggend met Leon en Jackie Strauss wat hulle getuienis kom deel. Lering: die gesinne van vandag
28 Apr 1 hr 23 min

God gebruik gewone mense

Deon en Karin gesels vandag weer met Ps Rene Changuion oor hoe God van gewone mense leiers maak
7 Apr 1 hr 21 min

Die Liefde

Deon en Karin gesels vandag oor "Die Liefde". Lering: interessante vrae word beantwoord
31 Mar 1 hr 23 min

Emosionele bagasie en onkunde kan chaos veroorsaak!

Deon en Karin gesels vandag met George en Tilla Enslin oor hul ervaring in hul eie huwelik waar emosionele bagsie en onkunde chaos veroorsaak het en die pad van herstelling Lering: evalueer of dit tyd is vir verandering en hoe?
24 Mar 1 hr 23 min

Oppas vir klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!

Deon en Karin gesels met Jacques & Lian Papenfus van Moeggesukkel.  ‘n Organisasie wat mense help wat geen heenkome het nie. Hierdie mooi storie getuig ook van hartseer en moeilike tye.  Jacques verloor sy ouers en sussie in ‘n motorongeluk op die ouderdom van 9 jaar. Na skool raak hy…
17 Mar 1 hr 25 min

Jou opvoeding bepaal wie jy word! Maar jy kan nog steeds kies...

In vandag se episode van Verhoudingsdinge gesels Deon en Karin met Sdchalk en Nadia Liebenberg wat hul getuienis gee - 'n getuienis van 2 jongmense wat reeds voor hulle huwelik besluit het om volgens Goddelike beginsels te lewe. Lering: jou opvoeding bepaal wie jy word! Jy kan kies wie jy…
3 Mar 1 hr 32 min

Adolessensie, Dopamien en God se Woord

Deon en Karin gesels vandag oor tieners - wat met tieners gebeur rondom hulle hormone en om dit te hanteer en te bestuur deur in te koop in hul eie opvoeding en keuses
17 Feb 1 hr 25 min
1 – 20