Radio Pulpit Word for Today / Woord vir Vandag

Word for Today / Woord vir Vandag

One of the main challenges today is to stay rooted in Christ, while time speeds by. How do we stay focused on His will for our lives while we live through the joys and sorrows of life? By focusing on His Word! Times may have changed but God’s Word stays the same. The Word for Today devotionals daily provide a 'lamp for your feet and a light on your path'.

The Word for Today daily devotional messages are designed to encourage you with the Word of God. Short, inspirational daily messages focus your attention on Him and provide you with Biblical spiritual support when you need it most.
Occasionally English South Africa Christianity
233 Episodes
1 – 20

Woord vir Vandag - 24 Jan 2025

“Daar is ‘n vaste tyd vir alles, elke ding onder die son het sy tyd” Prediker 3:1 NLV Moenie tou opgooi nie! Salomo sê: ‘Daar is… ‘n Tyd om gebore te word en ‘n tyd om te sterf. ‘n Tyd om te plant en ‘n tyd om uit te ruk…
23 Jan 2 min

Word for Today - 24 Jan 2025

“To everything there is a season, a time for every purpose under heaven.” Ecclesiastes 3:1 NKJV Don’t quit! Solomon says there is “a time to be born, and a time to die; a time to plant, and a time to pluck what is planted; a time to kill, and a…
23 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 23 Jan 2025

“tot sy woorde waar geword het, en die Here se woorde bevestig is.” Psalm 105:19 NLV Vertrou die belofte wat God vir jou gegee het Toe Josef se broers hom van sy kleurvolle jas, wat sy vader se guns verteenwoordig het, gestroop het, wat het hom standvastig gehou? Die belofte…
22 Jan 2 min

Word for Today - 23 Jan 2025

“Until the time that his word came to pass, the word of the Lord tested him.” Psalm 105:19 NKJV Stand on the promise God gave you When Joseph’s brothers stripped him of his coat of many colors which represented his father’s favour, what held him steady? The promise God gave…
22 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 22 Jan 2025

“…Here, wat wil U hê moet ek doen?..” Handelinge 9:6 AFR53 Wat dit verg om God se wil te doen Paulus se lewe is vir ewig verander toe hy die volgende vraag gevra het: ‘...Here, wat wil U hê moet ek doen?..’ Let op wat God hom geantwoord het: ‘Staan…
21 Jan 2 min

Word for Today - 22 Jan 2025

“Lord, what do You want me to do?” Acts 9:6 NKJV What it takes to do God’s will Paul’s life changed forever when he asked the question, “Lord, what do You want me to do?” Note how God answered his question: “Arise and go into the city, and you will…
21 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 21 Jan 2025

“...Ons bekwaamheid kom van God” 2 Korintiërs 3:5 NLV Glo God, ten spyte van die oënskynlike Gideon se leërmag van twee-en-dertig duisend man was heeltemal deur die magdom Midaniete in getalle oortref toe God vir hom sê: ‘Jy het te veel soldate.’ Hy het Gideon beveel om enigiemand wat bang…
20 Jan 2 min

Word for Today - 21 Jan 2025

“Our sufficiency is from God.” 2 Corinthians 3:5 NKJV Believe God, in spite of the odds Gideon’s army of thirty-two thousand men is enormously outnumbered by the Midianites when God tells him, “You have too many men.” He instructs Gideon to release anyone who is afraid, and Gideon loses two-thirds…
20 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 20 Jan 2025

“Ek weet vir seker dat ons huidige lyding hoegenaamd nie vergelyk kan word met die heerlikheid waarmee God ons gaan verras nie.” Romeine 8:18 NLV Jy sal daarvoor beloon word In 1857 het David Livingstone die volgende toespraak by Cambridge Universiteit gelewer: ‘Mense praat van die opoffering wat ek gemaak…
19 Jan 2 min

Word for Today - 20 Jan 2025

“The sufferings of this present time are not worthy to be compared with the glory which shall be revealed in us.” Romans 8:18 NKJV You will be rewarded for it In 1857 David Livingstone gave this speech at Cambridge University: “People talk of the sacrifice I have made in spending…
19 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 19 Jan 2025

“Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien.” 1 Timoteus 4:15 NLV Wy jou aan persoonlike groei toe Paulus het ‘n opvolgplan vir sy bediening gehad. Dis hoekom hy Timoteus gementor het en hom die volgende opdrag gegee het: ‘Gee…
18 Jan 2 min

Word for Today - 19 Jan 2025

“Meditate on these things; give yourself entirely to them.” 1 Timothy 4:15 NKJV Commit to personal growth; Paul had a succession plan for his ministry. That’s why he mentored Timothy and instructed him, “Meditate on these things; give yourself entirely to them, that your progress may be evident to all.”…
18 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 18 Jan 2025

“Die ouer broer het hom liederlik vererg…” Lukas 15:28 NLV Verlore seun, kom huis toe! Die gelykenis van die verlore seun gaan oor twee seuns en hul vader se liefde vir hul elkeen. Die jonger seun het sy vader oneer aangedoen en in ‘n varkhok beland. Toe hy terugkeer huis…
17 Jan 2 min

Word for Today - 18 Jan 2025

“His older son…was angry.” Luke 15:25, 28 NKJV Prodigal, come home! The parable of the prodigal son is about two boys and their father’s love for each. The younger one dishonoured his father and ended up in a pigpen. When he returned home, he had lost everything—except his father’s love…
17 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 17 Jan 2025

“…O God, wees my as sondaar genadig!” Lukas 18:13 NLV Ons het almal dieselfde genade nodig Jesus het gesê: ‘Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was ‘n Fariseër en die ander ‘n tollenaar. Die Fariseër het stelling ingeneem en by homself gebid: ‘O…
16 Jan 2 min

Word for Today - 17 Jan 2025

“God, be merciful to me a sinner!” Luke 18:13 NKJV We all need the same grace Jesus said: “Two men went up to the temple to pray, one a Pharisee and the other a tax collector. The Pharisee stood and prayed thus with himself, ‘God, I thank You that I…
16 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 16 Jan 2025

“Ja, om Christus Jesus, my Here, persoonlik te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ‘n verlies beskou…” Filippense 3:8 NLV God is aan die werk! Die ervarings wat jy gehad het voor jy jou lewe aan Christus toevertrou het, insluitend dinge waaroor jy spyt is, kan…
15 Jan 2 min

Word for Today - 16 Jan 2025

“Everything else is worthless when compared with the infinite value of knowing Christ Jesus my Lord.” Philippians 3:8 NLT God is at work! The experiences you had before you committed your life to Christ, including things you regret, can be redeemed, and put to good use. Before Paul met Christ…
15 Jan 2 min

Woord vir Vandag - 15 Jan 2025

“…Die Satan self gee immers voor dat hy ‘n engel van die lig is.” 2 Korintiërs 11:14 NLV Onderskei tussen vals en eg In 2 Korintiërs 11, beskryf Paulus vier maniere waarop Satan soos ‘n meester vervalser te werk gaan. Eerstens verskaf hy ‘n vals Redder: ‘…Die Satan self gee…
14 Jan 2 min

Word for Today - 15 Jan 2025

“For even Satan disguises himself as an angel of light.” 2 Corinthians 11:14 ESV Knowing the counterfeit from the genuine In 2 Corinthians 11, Paul reveals four ways in which Satan works like a master counterfeiter. First, he supplies a counterfeit Saviour: “For even Satan disguises himself as an angel…
14 Jan 2 min
1 – 20