MaxMedia Klipkouers

Klipkouers

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Marketing
327 Episodes
240 – 260

Klipkouers Potgooi Kersfees Boodskap 2016

Wil jy hoor wat agter die skerms gebeur het met Klipkouers Potgooi in 2016? Kom luister bietjie. NB: Dankie vir jou ondersteuning in 2016. Ek wens jou en jou naaste 'n geseënde Kersfees en 2017 toe! Webwerf
16 Dec 2016 17 min

Episode 44: Nardus Alberts - Die Besigheid

In hierdie episode fokus ek meer op Nardus Alberts, stigter van Wrapsa, wat vir my vertel hoe hulle vier biljoen pille per jaar vervaardig en verpak, se besigheid. Webwerf
17 Nov 2016 27 min

Episode 43: Bertus Hugo - Die Besigheid

In hierdie episode fokus ek op Bertus Hugo van KnowBrainer Learning Solutions, wat 'n drywer is van die E-leer revolusie, se besigheid. Webwerf
10 Nov 2016 34 min

Episode 42: Adam Tas - Die Besigheid

In hierdie episode fokus ek op Adam Tas, 'n musikant wat sy kreatiewe talente uitleef in sy besigheid, Loopgraaf Films, se besigheid. Webwerf
3 Nov 2016 19 min
240 – 260