MaxMedia Klipkouers

Klipkouers

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Marketing
327 Episodes
280 – 300

Episode 33: Adri Kruger

Adri Kruger is ‘n “groen” hotelier van Tzaneen wat van ‘n vier slaapkamer-gastehuis na ‘n hotel m et 60 kamers gegroei het. Hier is haar geheim vir sukses… Webwerf
25 Aug 2016 31 min

Episode 32: Fanie Joubert

Fanie Joubert, ‘n boer van Riversdal, vertel hoe jy ‘n te werk gaan om ‘n nisproduk uit niks te skep. Webwerf
18 Aug 2016 25 min

Episode 31: Gert-Johan Coetzee

Gert-Johan Coetzee is een van SA se mees populêre en suksesvolste modeontwerpers. Van sy beroemde kliente sluit die wêreldbekende Kardashian familie in. Webwerf
12 Aug 2016 37 min

Episode 30: Magdaleen Kleynhans

Ek is Magdaleen Kleynhans, eienaar van Senbel. Senbel is ʼn besigheid wat vier jaar gelede begin is nadat ek, my man en kinders ons in Orania kom vestig het. Senbel is daarop gefokus om telefoniese diens in Afrikaans te lewer. Webwerf
5 Aug 2016 21 min

Episode 29: Marlene Oosthuizen

Marlene Oosthuizen is die stigter en prinsipaal van die privaat mode kollege, NorthWest School of Design, waar hulle van SA se top modeontwerpers produseer. Webwerf
29 Jul 2016 22 min

Episode 28: Mias van Vuuren

Mias van Vuuren is die eienaar van Soapbox Promotions & Gifts. Hulle verskaf korporatiewe klere en geskenke en is een van die grootste verskaffers in Suid-Afrika. Webwerf
21 Jul 2016 31 min

Episode 27: Iaan van Niekerk

Iaan van Niekerk van Skitterblink Skoonmaakdienste is ʼn konsessiegewer van binnelandse kommersiële skoonmaakdienste in Pretoria, Suid-Afrika. Webwerf
15 Jul 2016 18 min

Episode 26: Karin Metz

Karen Metz is die uitvoerende direkteur van die BNI-Tshwane-streek. BNI (Business Network International) is die grootste besigheidverwysingsnetwerkgroep in die wêreld. Sy het in 2015 sowat 300 besigheideienaars gehelp om meer as 64 miljoen rand se besigheid onder mekaar te verwys. Webwerf
7 Jul 2016 25 min
280 – 300