Hardloop soos ’n atleet met sy oë gevestig op sy Here Jesus

Loading player...
Hebreërs 12:1-3

DAAROM dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het. Want julle moet ag gee op Hom wat so 'n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie."
22 Feb 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daybreak - Wynand Rossouw 9 Feb 2026

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal
8 Feb 25 min