MTPA waarsku teen krokodille in die Laeveld

Loading player...
Mpumalanga se agentskap vir toerisme en parke (MTPA) het Laeveld-inwoners gewaarsku om versigtig te wees rondom water, na ‘n groot klomp krokodille uit ‘n teelplaas naby Hazyview ontsnap het.
April Lukhele, bestuurder van die eenheid wat nakoming moniteer by die MTPA, sê een fasiliteit het weens die baie reën oopgebreek en van die diere het in die Sand- en Sabie-riviere beland.
Hulle het die eienaar van permitte voorsien om 160 te vang en te skuif, Veertig is reeds en die MTPA kon teen Donderdag self 12 vang. Hulle is volwasse en groot genoeg om diere te vang, sê Lukhele.
5 Mar 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min