Agri-Uur: 22 Maart, Elsabé Richard

Loading player...
Mense wat water uit die Setumodam naby Mahikeng kry, kan binnekort skoner water hê. Landbou.com berig die dam lewer water, insluitende drinkwater, aan sowat 500 000 mense, maar dit is erg besoedel. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer…
21 Mar 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min