Agri-Uur, 25 Maart, Esté van der Merwe

Loading player...
‘n Ad hoc taakspan, wat bestaan uit onder andere lede van Agri Noord-Kaap, is op die been gebring om bewusmaking te skep van die geweldige humanitêre en geestelike nood in die Noord-Kaap en omliggende gebiede weens erge droogte. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Esté van der Merwe, bemarkingsbestuurder by Caritas Gemeenskapsfokus hieroor gesels…
24 Mar 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min