Agri-Uur: 31 Maart, Dr Faffa Malan

Loading player...
Boere moet voorkomend teen verskeie insek-oordraagde siektes optree. Dr Faffa Malan, ‘n veearts en besturende direkteur van die Herkouer-veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, oftewel RuVASA, het met OFM-nuus gesels oor hierdie siektes….
31 Mar 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min