Agri-Uur: 1 April, Edward-John Hill

Loading player...
Twee vriende gaan van vandag, 1 April, af, vir sowat 50 dae aan 2 200km in hulle kajak roei. Dit is ter wille van liefdadigheid. Edward-John Hill sê hy en sy vriend, Taro Niehaus, gaan via die Oranjerivier vanaf Lesotho tot in Namibië roei. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
31 Mar 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min