Agri-Uur: 6 April, Chris van Beljon

Loading player...
Die ‘Kayak for Charity’-span het verskeie uitdagings in die gesig gestaar, maar ten spyte hiervan roei hulle voort vir liefdadigheid. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê Edward-John Hill, ook bekend as Bean, het reeds op 1 April begin om via die Oranjerivier met sy kajak vanaf Lesotho tot in Namibië te roei. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
5 Apr 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min