Agri-Uur: 7 April, Rina Belcher

Loading player...
Belnori Boutique Cheesery, wat in Bapsfontein in die Benoni-omgewing in Gauteng geleë is, spog met vele nasionale en internasionale pryse vir hulle kase. Die wêreldbekende kaasmakers en eienaars, Rina Belcher en haar man Norman, wat hoofsaaklik bokkaas vervaardig, sê hulle gebruik die melk van Saanen-bokke. Belcher vertel hoe alles begin het…
6 Apr 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min