Marciel Hopkins - "Boere het hul finale keuses gemaak."

Loading player...
Seisoen 13 van Boer soek n vrou kom amper tot n einde en Die Boere het hulle finale besluite gemaak. Die Aanbieder Marciel Hopkins en Boer Richann het saam gekuier op Good Morning Breakfast.
7 Apr 2021 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min