Agri-Uur: 8 April, Drienus van Zyl

Loading player...
Boere is steeds hard besig om in sekere dele van die Noord-Kaap sprinkane te bestry. Dit is volgens Drienus van Zyl, ‘n boer uit die Kakamas-omgewing. Hy sê die omvang van die uitbraak in sy omgewing, het hy laas in die 1970’s aanskou. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
7 Apr 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min