Agri-Uur: 14 April, Dries van Coller

Loading player...
Jag-ondernemers moet verseker dat relevante permitte en sertifikate in plek is voordat daar gejag kan word. Dries van Coller van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika het meer hieroor…
13 Apr 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min