Agri-Uur: 26 April, Johan Breytenbach

Loading player...
Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), sê hoë hoeveelhede plantmateriaal ná die reën kan lei tot veldbrande. Hy deel dat vooruitsigte toon dat dit ‘n relatiewe aktiewe brandseisoen gaan wees en maan boere om nou al voorsorgmaatreëls te tref. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
26 Apr 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min