Gebed : Onse Vader

Loading player...
MATTHÉÜS 6:9-13 AFR53
Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word laat u koninkryk kom laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde gee ons vandag ons daaglikse brood en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
29 Apr 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daybreak - Wynand Rossouw 9 Feb 2026

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal
8 Feb 25 min