Agri-Uur: 7 Mei, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark mag dalk op die kort termyn negatief geraak word deur groter aanbiedinge van sowel Australië as Suid-Afrika, tesame met die verskepingsprobleme wat Australië ondervind. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK het meer hieroor…
6 May 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min