Agri-Uur: 10 Mei, Dr Jane Buys

Loading player...
Die feit dat die Vrystaat steeds ‘n toename in plaasaanvalle en –moorde tydens die nasionale Covid-19-inperking ervaar het, terwyl meer sigbaarheid van die polisie en wetstoepassing in plek was, is kommerwekkend. Dit het aan die lig gekom toe dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), die syfers vir plaasaanvalle en –moorde in die provinsie wat gedurende die afgelope vyf jaar aangemeld is, bekend gemaak het. Hier is Buys met hoe die syfers lyk…
7 May 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min