Deon Meyer in Frankryk vereer

Loading player...
Die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer, het onlangs die hoogste kultuur-toekenning in Frankryk ontvang - die "Chevailer des Arts et des Lettres” of ‘Knight in the Order of Arts and Letters".
10 May 2021 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min