Agri-Uur: 17 Mei, Dr Johan Cloete

Loading player...
Boere kan by kursusse aansluit om te leer hoe om stres by herkouer-diere te voorkom. Dr Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Animal Health, sê stres het ‘n negatiewe impak op die dier en voeg by dat boere altyd moet probeer om diere se stresvlakke so laag as moontlik te hou. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
17 May 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min