Agri-Uur: 17 Mei, Hannetjie Human

Loading player...
Hannetjie Human, ‘n Brahman-boer uit die Kaallaagte-omgewing in die Vrystaat, sê haar passie vir landbou het reeds op ‘n jong ouderdom begin. Human is tans ‘n suksesvolle Brahman-boer en bemark speenkalwers. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat oor haar passie vir landbou…
17 May 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min