Jannie Pelser gesels in Naweek Aktueel met drr Tanya van Wyk, Tinus van Zyl en Bernard van der Vlies

Loading player...
Kan gelowiges na God in "vroulike" terme verwys. Is Hy dan nie God die Vader nie? Die saak het emosies gaande. Kom luister saam. Covid-19 kan op n interessante wyse uitspeel. Luister wat dr Bernard van der Vlies beleef het.
9 May 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min