ADAM: “Ons is nou die ‘happiest’”

Loading player...
The sanggroep ADAM is deur meer lede as ‘n hoërskool krieketspan, maar groeplid Kyle Grant sê hulle is nou oppad na nuwe hoogtes saam met die nuweling, Christoff de Beer.
18 May 2021 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min