Agri-Uur: 19 Mei, Hannetjie Human

Loading player...
Kameras op jou plaas, wat as veiligheidsmaatreël vir onder meer diefstal gebruik word, kan ook die lewe vir jou op ander maniere vergemaklik. Hannetjie Human, ‘n suksesvolle Brahman-boer uit die Kaallaagte-omgewing in die Vrystaat, sê sy kan op die kameras sien wanneer haar dam vol is en dan haar selfoon gebruik om pompe af te skakel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar oor uitdagings sowel as die gebruik van tegnologie gepraat…
18 May 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min