Agri-Uur: 21 Mei, Heinrich Victor

Loading player...
Die feit dat daar nog net twee wolveilings hierdie wolseisoen oor is, asook die verbetering in die Australiese wolmark, skep die verwagting dat die plaaslike wolmark grootliks sywaarts sal beweeg en selfs effens kan versterk. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, het meer hieroor…
20 May 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min